Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:40 Die Boodskap (DB)

Julle moet vandag besluit om altyd volgens die wette en voorskrifte te leef wat ek julle nou gaan gee. Dan sal dit met julle en julle kinders goed gaan. En julle sal ook vir altyd baie gelukkig in die land bly wat die Here vir julle gaan gee.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:40 in konteks