Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:35 Die Boodskap (DB)

Julle het gesien wat die Here met sy groot krag kan doen. Niks staan in sy pad nie. Hy het al hierdie dinge gedoen sodat julle eens en vir altyd kan glo dat die Here alleen God is. Daar is geen ander God behalwe die Here nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:35 in konteks