Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:26 Die Boodskap (DB)

Vandag is die hemel en die aarde getuie daarvan dat ek julle gewaarsku het. As julle ’n beeld maak, sal julle uit hierdie land verdwyn. Julle en julle kinders sal dan nie vir altyd in die land bly woon waarheen julle nou op pad is nie. Julle sal vir seker uitgewis word.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:26 in konteks