Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:23 Die Boodskap (DB)

Julle moenie nou die Here vergeet en julle verhouding met Hom afskeep nie. Julle moet nooit ’n beeld van die Here probeer maak nie, want Hy het dit uitdruklik verbied.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:23 in konteks