Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:1 Die Boodskap (DB)

“Israel, luister na al die wette en voorskrifte wat ek julle leer. As julle dit alles doen, sal julle bly leef en die land inneem wat die Here lank terug al aan julle voorvaders beloof het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:1 in konteks