Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 34:10 Die Boodskap (DB)

Daar was nog nie weer ’n man soos Moses nie. Hy het vir die volk kom sê wat die Here hom beveel het, want die Here het Moses as sy vriend beskou. Hulle het met mekaar gepraat, en hulle het mekaar persoonlik geken.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 34

Kyk Deuteronomium 34:10 in konteks