Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:8 Die Boodskap (DB)

“God wat enigiets kan doen, het nasies in verskillende lande geplaas om daar te bly. Hy het mense in volke opgedeel. Hy het self die grense getrek van die lande waarin hulle moet bly. Net so het Hy ook die grense van die grondgebied van Israel bepaal.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:8 in konteks