Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:6 Die Boodskap (DB)

“Is dit die manier waarop julle nou vir die Here dankie sê ná alles wat Hy vir julle gedoen het? Julle is die domste klomp mense op aarde. Het julle dan g’n verstand nie? Is Hy nie die Vader wat jou gemaak het nie, Israel? Ja, Hy is jou Skepper. Jy is waar jy is omdat Hy jou tot hier gebring het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:6 in konteks