Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:43 Die Boodskap (DB)

“Daarom moet almal wat in die hemel bly vrolik wees. Hulle moet feesvier en God aanbid. Al die mense wat die Here dien, moet ook vrolik wees. Want die Here maak dié mense dood wat sy kinders aangeval het en hulle skade berokken het. Hy maak al sy vyande dood. Hy maak sy land en sy mense skoon. Daar sal weer vrede wees tussen die Here en sy volk.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:43 in konteks