Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:4 Die Boodskap (DB)

Hy is die Rots waarop ons ons lewe bou, en ons is veilig omdat ons by Hom is. Alles wat Hy doen, is goed en reg. Hy tree altyd reg en goed teenoor almal op. Hy staan by ons, en Hy doen nooit iets verkeerds teenoor ons nie. Hy tree altyd reg teenoor ons op. Hy doen net goed aan ons. Julle kan maar op Hom vertrou!

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:4 in konteks