Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:29 Die Boodskap (DB)

O, dat julle tog net slim kon word! Dan sou julle verstaan het wat besig is om met julle te gebeur! Dan sou julle kon insien dat die Here julle straf vir wat julle gedoen het. En dan sou julle kon begryp wat julle uiteinde gaan wees.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:29 in konteks