Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:24 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense sal niks meer hê om te eet nie. Hulle sal dodelik siek word. Ek stuur roofdiere om hulle aan te val. Giftige slange sal hulle pik en hulle doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:24 in konteks