Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:21 Die Boodskap (DB)

Hulle het My jaloers gemaak toe hulle goed wat nie ’n god is nie, aanbid het. Hulle het hierdie nikswerd afgode bo My verkies. Hulle het My beledig met wat hulle gedoen het. Hulle het My uitgetart. Daarom sal Ek hulle nou jaloers maak. Ek sal dit doen deur ander nasies voorspoedig te maak. Ek sal hulle kwaad maak. Ek sal ’n spul eenvoudige mense wat nie eens aan my volk behoort nie, voorspoedig maak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:21 in konteks