Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 32:11 Die Boodskap (DB)

“’n Arend skop op ’n dag haar kleintjies wat te groot geword het, uit die nes uit. Hulle moet op hulle eie begin kos soek en hulle eie nes skrop. Maar wanneer sy hulle uitskop, vlieg sy onder hulle in sodat sy haar kuikens eers op haar vlerke dra. Sy doen dit totdat hulle self kan vlieg, en genoeg selfvertroue het om oor die weg te kom.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 32

Kyk Deuteronomium 32:11 in konteks