Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:1 Die Boodskap (DB)

“Sê nou maar al hierdie dinge gebeur met jou. Jy beleef die voorspoed wat die Here beloof het, maar jy beleef ook hoe dit met jou sleg gaan. Dan sit jy op ’n dag en dink diep na oor hoe die Here dit met jou laat sleg gaan. Jy sit daardie dag in ’n vreemde land, ver van jou eie land af. Jy het daar beland omdat die Here jou as ’n gevangene in jou vyande se hand oorgegee het. Hy het mos belowe dat Hy dit gaan doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:1 in konteks