Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:8 Die Boodskap (DB)

“So het ons die hele gebied van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon oorwin. Daarmee saam het ons ook die twee sterk Amoritiese konings aan die oostekant van die Jordaan vernietig.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:8 in konteks