Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:16 Die Boodskap (DB)

Vir Ruben en Gad het ek die hele Gilead tot by die Arnonrivier gegee, asook die gebiede tot by die Jabbokrivier. Dit het tot aan die grens van die Ammoniete gestrek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:16 in konteks