Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:6 Die Boodskap (DB)

Julle het nie brood gehad om te eet of wyn of ander sterk drank gehad om te drink nie. Die Here het self vir julle kos gegee. Hy het dit gedoen sodat julle kon leer dat Hy, en Hy alleen, die Here julle God is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:6 in konteks