Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:1 Die Boodskap (DB)

Dit is alles wat die Here Moses beveel het om vir die Israeliete te vertel, alles wat Hy wil hê hulle moet doen. Die Israeliete was toe in die land Moab. Hy het hulle hierdie opdragte gegee saam met die ander opdragte wat Hy by Horeb vir hulle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:1 in konteks