Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:65 Die Boodskap (DB)

Tussen daardie mense sal julle nooit veilig wees nie. Die Here sal maak dat julle heeldag bang en benoud sal wees. Julle oë sal ingee en swak word. En julle sal so wanhopig word dat julle nie meer kans sien om die toekoms in te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:65 in konteks