Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:63 Die Boodskap (DB)

“Vroeër was dit vir die Here lekker om jou te help. Hy het dit geniet om goed aan jou te doen. Jy het voorspoed beleef en jou volk het groot geword. Maar nou sal dit vir die Here lekker wees om jou te vernietig. Jy sal verdwyn uit die land waar jy nou gaan bly.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:63 in konteks