Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:61 Die Boodskap (DB)

Die Here sal elke siekte en plaag wat daar op aarde is, gebruik om jou lewe in hel te verander. Selfs die siektes wat nie in hierdie boek genoem word nie, sal jou tref. Dit sal aanhou totdat jy later heeltemal uitgeroei is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:61 in konteks