Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:48 Die Boodskap (DB)

Daarom sal jy vir jou vyande moet werk. Die Here sal hulle teen jou stuur. Jy sal honger en dors wees en sonder klere. Jy sal niks hê wat jy nodig het nie. Jou vyande sal jou sleg behandel totdat jy uiteindelik vernietig is en daar niks van jou oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:48 in konteks