Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:39 Die Boodskap (DB)

Jy sal wingerde plant en moeite doen om die plantjies nat te gooi, maar jy sal nie die druiwe eet of die wyn drink wat daarvan gemaak word nie. Wurms sal die druiwestokke afvreet, en hulle sal vrek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:39 in konteks