Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:36 Die Boodskap (DB)

“Jy en die koning wat oor jou heers, sal as gevangenes weggeneem word na ’n ver land as jy nie na die Here luister nie. Hy sal daarvoor sorg. Jy en jou voorouers het nie eens geweet dat daar so ’n ver land bestaan nie. En as jy ’n gevangene in daardie vreemde land is, sal jy gode van hout en klip moet aanbid.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:36 in konteks