Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:25 Die Boodskap (DB)

“Die Here sal jou vyande in staat stel om jou te wen. Jy sal jou vyande uit een rigting aanval, maar hulle sal jou in sewe rigtings jaag soos jy weghardloop. Al die mense van die aarde sal die kop oor jou skud. Jy sal bewe, so bang is jy vir ander nasies.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:25 in konteks