Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:22 Die Boodskap (DB)

Die Here sal tering en inflammasie en koorssiektes stuur om jou lewe te vergal. Jou land sal ly onder hittegolwe en oorloë. Jou oeste sal vergaan omdat daar siektes en roes onder die plante kom. Hierdie moeilikhede sal al agter jou aanloop totdat jy heeltemal vernietig is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:22 in konteks