Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 27:3 Die Boodskap (DB)

Skryf dan alles op hierdie klippe neer wat die Here julle beveel het, wat sy ooreenkoms met julle is. Ek herhaal: binnekort gaan julle oor die rivier die land in wat die Here julle God vir julle gee. Dit is ’n land waarin daar oorgenoeg is van alles. Dis net soos die Here julle oupagrootjies en oumagrootjies belowe het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 27

Kyk Deuteronomium 27:3 in konteks