Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 27:13 Die Boodskap (DB)

Die stamme van Ruben en Gad en Aser en Sebulon en Dan en Naftali moet op die Ebalberg aan hierdie kant gaan staan. Hulle moet hardop sê hoe die Here die mense gaan straf wat nie doen wat Hy sê nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 27

Kyk Deuteronomium 27:13 in konteks