Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 25:2 Die Boodskap (DB)

Dalk bepaal hy dat die ander man wat skuldig is, as straf met ’n sambok geslaan moet word. Wanneer hy geslaan word, moet die landdros by wees. Die man moet voor die landdros op die grond gaan lê. Dan moet hulle hom slaan. Die landdros moet tel dat hy slegs die aantal houe kry wat die hof hom opgelê het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 25

Kyk Deuteronomium 25:2 in konteks