Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:6 Die Boodskap (DB)

“Iemand kan iets by jou leen en jy hou iets van hom om seker te maak dat hy die goed terugbring wat hy geleen het. Dan mag jy nie een van die klippe hou wat hy gebruik om sy mielies mee te maal nie. Jy mag nie die boonste óf die onderste maalsteen vat nie. As jy dit doen, gaan hy honger ly.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:6 in konteks