Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:19 Die Boodskap (DB)

“Sê nou jy is besig om die oes op jou lande in te bring. Jy kom agter dat jy van die graan op die land vergeet het. Moenie teruggaan om dit te gaan haal nie. Nee, los die graan wat agterbly vir die vreemdelinge en die weeskinders en die weduwees. Hulle het niks anders om van te leef nie. As jy dit doen, sal die Here vir jou voorspoed gee in alles wat jy doen. Hy hou van vrygewige mense.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:19 in konteks