Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:1 Die Boodskap (DB)

“Sê nou dit gebeur dat ’n man met ’n vrou trou en later ontdek dat daar iets aan haar is wat hom afsit. Dan verloor hy sy liefde vir haar. In so ’n geval mag hy ’n brief skryf waarin hy verduidelik dat hy van haar skei. Hy moet hierdie brief vir sy vrou gee. Dan moet sy uit sy huis weggaan.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:1 in konteks