Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:4 Die Boodskap (DB)

Toe julle uit Egipte weggetrek het en in hierdie land aangekom het, wou hulle nie vir julle kos en water gee nie. Inteendeel, hulle het vir Bileam, die seun van Beor uit die stad Petor wat in Mesopotamië is, gehuur. Hy moes julle vloek.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:4 in konteks