Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:23 Die Boodskap (DB)

Maar as jy uit jou eie so ’n belofte aan die Here gemaak het, sal jy wys wees as jy nougeset alles doen wat jy beloof het. Jy het immers ’n belofte aan die Here jou God gemaak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:23 in konteks