Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 23:14 Die Boodskap (DB)

Jy moet die kamp beskou as ’n plek wat aan die Here behoort en in sy diens staan. Daar mag niks vuils in jou kamp wees nie, want die Here jou God is saam met jou in jou kamp. Hy beskerm jou en verslaan jou vyande vir jou. Daarom mag jy nie toelaat dat daar iets afskuweliks of slegs onder die soldate is nie. Anders sal die Here weggaan en jou nie meer help nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 23

Kyk Deuteronomium 23:14 in konteks