Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:9 Die Boodskap (DB)

“Jy mag nie ander gewasse tussen jou rye druiwe plant nie. As jy so maak, mag jy nie die druiwe of die ander gewas wat jy geplant het, self gebruik nie. Nee, jy moet dan al die vrugte vir die huis van die Here gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:9 in konteks