Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:4 Die Boodskap (DB)

“Sê nou jy sien iemand se os of donkie het inmekaargesak omdat hulle moeg is van al die goed wat hulle moet dra. Moenie maak of jy dit nie sien nie. Staan eerder nader en help die man om die dier weer op sy pote te kry.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:4 in konteks