Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 22:21 Die Boodskap (DB)

In sulke gevalle moet die regters saam met die vrou na haar pa se huis toe gaan. Hulle moet by haar pa se huis se deur gaan staan. Dan moet die mans van die stad haar met klippe doodgooi. Sy het iets baie slegs gedoen deur by ander mans te slaap terwyl sy nog ongetroud was. Sulke slegte dinge moet julle nie tussen julle duld nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 22

Kyk Deuteronomium 22:21 in konteks