Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:8 Die Boodskap (DB)

Here, ons bid: vergewe u volk Israel, die mense vir wie U gered het. Sê tog dat u volk onskuldig is. Moenie u volk verantwoordelik hou vir die moord op hierdie onskuldige persoon nie. Moet dit nie teen ons hou nie.’ “Dan sal hulle nie skuldig wees aan die dood van daardie mens nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:8 in konteks