Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:23 Die Boodskap (DB)

Die lyk van hierdie man mag nie oornag aan die galg bly nie. Jy moet daardie selfde dag nog die lyk begrawe, want God vloek enige mens wat opgehang word. Moenie die land wat die Here jou God vir jou gee om in te gaan bly, onrein maak nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:23 in konteks