Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:15 Die Boodskap (DB)

“Sê nou ’n man het twee vroue. Hy is baie lief vir die een, maar nie vir die ander een nie. Hy het ’n seun by al twee hierdie vroue. Sê nou die seun wat eerste gebore word, is die seun van die vrou vir wie hy nie baie lief is nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:15 in konteks