Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 21:1 Die Boodskap (DB)

“Sê nou maar iemand word in die veld buitekant ’n stad of ’n dorp vermoor in die land wat die Here jou God vir jou gee. Niemand weet wie die moord gepleeg het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 21

Kyk Deuteronomium 21:1 in konteks