Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:19 Die Boodskap (DB)

“As jy ’n stad aanval, kan dit gebeur dat dit ’n lang tyd neem voor jy uiteindelik die geveg wen. Dan mag jy nie die bome in daardie omgewing uitroei nie. Ja, jy mag van die bome se vrugte eet, maar jy mag nie die bome afkap nie. Die bome is nie jou vyande dat jy hulle moet aanval nie! Bome is kos vir die mens.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:19 in konteks