Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 20:1 Die Boodskap (DB)

“Jy gaan in gevegte beland. Ander nasies gaan teen jou oorlog maak. Dan gaan jy dalk sien dat hulle baie wapens het wat beter is as joune, en dat hulle meer soldate het as jy. Moet dan nie bang wees en benoud rondhardloop nie. Die Here jou God het jou veilig tot hier gelei, daar van Egipte af. Niemand minder nie as Hy is by jou. Jy het niks om voor bang te wees nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 20

Kyk Deuteronomium 20:1 in konteks