Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:6 Die Boodskap (DB)

Die afstand na so ’n stad moenie te groot wees nie, anders maak ’n familielid wat kwaad is oor die persoon wat dood is dalk die onskuldige persoon dood voor hy homself kan beskerm. Dan word die persoon wat die dood van ’n ander veroorsaak het, maar wat self eintlik onskuldig is, doodgemaak sonder dat ’n hof hom skuldig bevind en hom die doodstraf opgelê het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:6 in konteks