Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:3 Die Boodskap (DB)

Verdeel die land wat die Here jou gaan gee in drie distrikte. Kies dan ’n stad in elke distrik. Sorg dat daar goeie paaie na hierdie stede toe is. As iemand moord pleeg, kan hy dan vlug en in een van hierdie stede gaan skuil.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:3 in konteks