Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:15 Die Boodskap (DB)

“Jy mag nooit iemand skuldig bevind aan iets wat hy verkeerd gedoen het as net een mens vertel het dat hy dit verkeerd gedoen het nie. Dit maak nie saak watter slegte daad hy ook al gedoen het nie, ten minste twee of drie mense moes dit gesien het voordat jy hom skuldig kan bevind.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:15 in konteks