Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:12 Die Boodskap (DB)

In so ’n geval moet die leiers van die moordenaar se tuisdorp die moordenaar laat haal uit die stad waar hy gaan wegkruip het. Dan moet hulle hom aan die vermoorde persoon se familie gee dat hulle hom kan doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:12 in konteks