Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 18:8 Die Boodskap (DB)

As hy in die Here se huis werk, moet hy ook sy deel kry van die offers sodat hy daarvan kan lewe. Selfs as hy genoeg het om vir homself te sorg, moet hy ’n deel van die offers kry.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 18

Kyk Deuteronomium 18:8 in konteks